by Pienky Wagner | Apr 24, 2024 | Klasgee
Vandag skryf ek my eerste blog-post en ek gaan skryf oor ons reis van tradisionele skoolonderrig na die bevrydende wêreld van tuisskool. So, gryp ‘n koppie koffie en kom deel in die ins en outs van ons opvoedkundige rollercoaster! Die Besluit om te Tuisskool:...
by Izelle van den Bergh | Apr 16, 2024 | Klasgee, Klasgee Idees, Leer, Ontdekkingsleer, Sosiale Wetenskap, Thinking Tools, Vakke, Wiskunde
Of jy nou besig is met Wiskunde of Sosiale Wetenskap, aansigte is deel van die kurrikulum vanaf graad 1. Ongeag of jy tuisskool of klasgee, praktiese ontdekking van enige konsep het groter, beter, beste waarde. Daar is verskillende aansigte: Vooraansig – wat...