iKnowThat Education Material & Support
  • Tuisblad
  • Meer oor iKnowThat
    • Leermateriaal
    • Algemene Vrae
  • Kontak Ons
Select Page
Disleksie – Die beste onder slegte omstandighede

Disleksie – Die beste onder slegte omstandighede

by Leandra Hale | May 30, 2024 | Disleksie, Neurodivers

Die onmootlike soektog na ‘n skool – die beste onder slegte omstandighede. Waar begin mens? Ons het net drie weke gehad om ‘n skool te soek vir hom. Maar eerste dinge eerste – wat is werklik fout met hom?   Gelukkig kry ons baie vinnig ‘n afspraak by ‘n...
Disleksie – Die soektog na normaal

Disleksie – Die soektog na normaal

by Leandra Hale | May 12, 2024 | Disleksie, Neurodivers, Thinking Tools

Disleksie – Daar is hoop Wanneer jou wêreld in mekaar stort, kan mens nie dadelik die pad vorentoe sien nie. Donker wolke van vrees, wanhoop, frustrasie en verwarring laat die lig van hoop verdwyn. Dit is ‘n eensame pad. Die soektog na normaal… Dit voel soos gister...
Neurodivers is nie noodwendig ‘n slegte ding nie!

Neurodivers is nie noodwendig ‘n slegte ding nie!

by Cindy Henrico | Apr 11, 2024 | Autisme, Disleksie, Neurodivers, Sensoriese Integrasie

Liewe Mammas, Elke kind is uniek en bring hul eie stel sterktes, uitdagings, en perspektiewe na die tafel toe. Vir mamas van neurodiverse kinders mag hierdie pad gepaard gaan met sy eie vreugdes en uitdagings. Dit is egter noodsaaklik om te erken dat neurodiversiteit...
[divi_library_layout id="3236"]
Banner Wonderwoef house
iKnowThat Logo Straight

info@iknowthat.co.za

063 888 4829

Ontdek my wêreld

My Wêreld

Ouers se wêreld

God se woord

Marvelous Minds Thinking Tools

Follow us on

  • Follow
  • Follow

Meer inligting

Algemene Vrae

Gr 1,2 en 3 Leermateriaal

Gr 4,5 en 6 Leermateriaal

In vennootskap met

Thinking Tools
X