Die pakket is beskikbaar in 2 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:
Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 1 Leerderboek
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 1 Antwoordgids
Klanke Leesreeks Bundel a / e / i / o / u
Afrikaans Huistaal leerderboek
10 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
Het verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê:
50 Werkkaarte - (Een vir elke dag van die kwartaal)
Geïntegreer met kort klanke-leesbundel
😎 Lyntjie-lesensie: 17mm na 10mm
63 volkleurbladsye in Leerderboek
63 Antwoordgids PDF