Die boek is beskikbaar in 2 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Afrikaans Huistaal Gr 1 leerderboek in Volkleur gedrukte formaat
50 werkkaarte (1 vir elke dag van die kwartaal)
Dek al die kortklanke : a e i o u
Dek sekere taalbeginsels en woordsoorte
Dek basiese sigwoorde
Word saam met Kortklank-leesbundel gebruik.
Addisioneel beskikbaar:
Kortklank-leesbundel
Antwoordgids