Gr 5

iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 1


Regular price R 80.00
iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 1
iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 1

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Huistaal Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Boek 1 Taalleer:

Klankleer
Tydsvorme
Woordsoorte: Werkwoorde
Woordsoorte: Selfstandige Naamwoorde
Woordsoorte: Voornaamwoorde

Boek 1 Stelwerk:

Skryfvaardighede: Paragrawe
Skryfvaardighede: Nuusberig
Skryfvaardighede: Advertensie
Skryfvaardighede: Gedig
Prosa: Storielyn
Prosa: Karakters
Poësie: Strofebou
Poësie: Rymskema en Rympatroon

Leesboek wat addisioneel aangekoop moet word:

Speurder Kwaaikofski : die kougomstrik deur Jürgen Banscherus

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. info@iknowthat.co.za

Related Products