Readers / Leesboeke

iK Leesreeks WonderWoef die Verantwoordelike


Regular price R 40.00
iK Leesreeks WonderWoef die Verantwoordelike

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

iKnow WonderWoef Leesreeks
bied die Avonture van WonderWoef aan.

Die WonderWoef, die verantwoordelike word as leesboek saam met Graad 3 Afrikaans HT leerdeboek vir kwartaal 4 gebruik vir prosa bekendstelling.

Die boek word in gedrukte formaat versend sodra betalingsbewys ontvang is.

 

 

Related Products