Textbooks

iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 4


Regular price R 80.00
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 4
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 4
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 4
iK Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Boek 4

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Boek 4 Taalleer:

Idiome
Klanknabootsing
Idiomatiese name
Sinsuitbreiding
Sinsreduksie
Spelverskynsels
Lettergrepe
Alfabetiese Volgorde
Woordeboeke
Afkortings

Boek 4 Stelwerk:

Skryfvaardighede: Instruksies
Skryfvaardighede: Feitelike Opstel
Poësie: Gedigontleding

Alle assesserings van toepassing op die boek is beskikbaar op ons aanlynwinkel.

Related Products