iKnowThat Videogrepe

Hier kan die opgeneemde zoomsessies gekyk word.

Alle regte voorbehou:

Hier kan die opgeneemde zoomsessies gekyk word.

Ouer zoom-sessiesOuer zoom-sessies

Ouer Zoomsessie Krag van hoekom

Die Krag van Hoekom

Ons gesels oor die krag van hoekom en hoe dit ouers bemagtig om hul kinders te help leer en selfreguleer.

Leandra Hale: Disleksie - daar is hoop

Disleksie

Leandra Hale deel haar en haar gesin se pad van hopeloos tot hoop in aksie. Sy deel waardevolle inligting en lesse geleer.

Spelling videogreep

Neurodiversiteit

Cindy Henrico gesels oor wat neurodiversiteit behels. As ‘n neurodiverse terapeut sien sy ook die positiewe kant daarvan in.

Spelling videogreep

Internetveiligheid

Pienky Wagner gesels oor internetveiligheid en hoe ons ons kinders kan leer om slim internetgebruikers te wees.

Spelling videogreep

Leer spelling

Spelling hoef nie ‘n kopseer te wees nie. Kom leer breinvriendelike spelling tegnieke.

Beweging in leer

Leesvaardigheid

Ons kyk na die boublok-vaardighede waaruit lees bestaan.

Beweging in leer

Beweging

Die belangrikheid van beweging wat ons kinders help om te leer.

Tuisskool en Wetgewing

Tuisskool & Wetgewing

Dit is belangrik om die grootprentjie van onderwys te hê en hoe tuisskool binne die raamwerk pas en funksioneer.

Disleksie

Linkshandig

Ons kyk na die leefwêreld van ‘n linkshandige. Ons gee tegnieke en wenke hoe om jou linkshandige kind te ondersteun.

Disleksie

Inneemvoorkeur

Ons kyk na inneemvoorkeure en waar dit in die leerproses voorkom. Inneemvoorkeure is nie ‘n leerstyl nie, want leer is ‘n proses wat in die brein gebeur.

Disleksie

ADHD Leefwêreld

Cindy Henrico gesels oor hoe ‘n kind se ADHD wêreld lyk.

Disleksie

Diep en Vlak Dink

Dit is belangrik om te onderskei tussen vlak en diep dink, soms dink ons te diep en sukkel om die basiese dinge raak te sien.

Disleksie

Afdruk saam met Bloudruk

Hoe ons ons kinders grootmaak word gebasseer om ons eie bloudruk en ook afdruk.

Disleksie

Impak van Vrees en Stress

Izelle gesels oor die impak en oorsaak van stress.

Disleksie

My kind en verantwoordelikheid

Izelle gesels oor wat verantwoordelikheid is en hoe ons ons kinders kan help om verantwoordelik te wees

Disleksie

Outisme - Carlien Engelbrecht

Carlien Engelbrecht gesels met ons oor Outisme en hoe hul leefwêreld verskil van ons sin. Wat die behoeftes is en hoe ons ruimte en ondersteuning kan bied.

Disleksie

Thinking Tools Groeigesprek

Dr. Cas gesels met tuisskoolmammas oor Thinking Tools en die impak daarvan op leer en begrip.

iKids zoom-sessies

iKids Gr 1, 2 en 3

Sinne Skryf

Afr: Skryf sinne

In hierdie video wys ons hoe maklik dit is om sinne te skryf en uit te brei. Ons gaan ook kyk na hoe om ‘n sin begin en eindig. Kom ontdek die geheime van sinbou met ons!

Sinne Skryf

Afr: Meervoude

Om meervoude en spelreëls te verstaan ontleed ons voorbeelde en ontwikkel ons eie spelreëls.

Sinne Skryf

Wsk: Tyd

Tyd lees begin by die begrip van tyd. Sonder die begrip kan horlosie nie gelees word nie.

Sinne Skryf

Wsk: Plekwaardes

Ons kyk na hoekom plekwaarde belangrik is en fokus op die ruimtelike plasing van die getalle. 

 

Sinne Skryf

My brein

Ons kyk na hoe my brein werk. As kinders verstaan hoe hulle brein werk kyk hulle anders na dit wat hulle leer. 

 

Sinne Skryf

Wsk: Woordsomme

Ons kyk na hoe om ‘n woordsom te lees en wat die stappe van Woordsomme is.

 

Sinne Skryf

Diep en Vlak Dink

Maat ontdek die verskil tussen vlak en diep dink op ‘n praktiese manier.

 

iKids Gr 4, 5 en 6

Wiskunde Plekwaarde

Wsk: Plekwaarde

In hierdie video gesels ons oor plekwaarde en bou die begrip vir alle bewerkings waar plekwaarde onbewustelik ‘n rol speel. 

Wiksunde Maaltafels

Wsk: Maaltafels

In hierdie video kyk ons na tegnieke om maaltafels te verstaan en nie soos ‘n papegaai te leer nie. 

Wsk: Herleiding

Gr 4, 5 & 6 behandel herleiding van eenhede:  Afstand, massa en volume.
Ons kyk na desimale eenheidsbegrip, woordeskat en wiskundige bewerkings.

Afkapping van woorde

Afr: Afkapping

Gr 4, 5 & 6 behandel afkapping van woorde. Dit werk op lettergreepbeginsels. Ons kyk na hoe woorde reg afgekap word sodat leerders nie aan die einde van ‘n skryflyn net woorde afbreek waar hulle wil nie.

Wiskunde Plekwaarde

Wsk: Tydsverloop

Ons behandel tydverloop en kyk hoe ons dit wiskundig bereken. 

 

Wiskunde Plekwaarde

Afr: Direkte en Indirekte Rede

Ons kyk na wat direkte en indirekte rede is en hoe om ‘n sin in beide redes te herskryf. 

 

Wiskunde Plekwaarde

Wsk: Langdeel

Langdeel is nie ‘n kopseer as jy verstaan wat agter die som gebeur nie.

 

Wiskunde Plekwaarde

Wsk: Geld en Woordsomme

Twee vlieë met een klap… Hoe lees ek ‘n woordsom en wat is die stappe binne Woordsomme.

 

Wiskunde Plekwaarde

Diep en Vlak Dink

Maat ontdek die verskil tussen vlak en diep dink op ‘n praktiese manier.