Hoe om sinne te skryf
Vertoon Notas:
Beskrywing: In hierdie video leer ons hoe maklik dit is om sinne te skryf en uit te brei. Ons gaan ook kyk na hoe om ‘n sin te begin en te eindig.
Tydmerke:
- 00:00 – Inleiding
- 00:30 – Jy is ‘n ekspert in sinne!
- 01:24 – ‘n andwoord op ‘n vraag is ‘n sin!
- 02:22 – Bespreek ‘n bekende prentjie.
- 04:35 – Wat het ons nodig om sinne te maak?
- 07:30 – ‘n Sin begin met ‘n Hoofletter.
- 08:50 – ‘n Sin eindig met ‘n leesteken.
- 10:24 – Hoe om ‘n sin te verbeter.
- 11:13 – Hoe om ‘n sin uit te brei.
- 12:50 – Bespreek ‘n foto.
- 14:15 – “Takeaways”