Tuisskool en Wetgewing... wat moet ek weet?

Vertoon Notas:

Beskrywing: In hierdie video kyk ons na Tuisskool en wetgewing… wat is die beweegruimte en verantwoordelikheid van ‘n tuisskoolouer.


Besprekings:

  • Hoe werk die sessie?
  • Waar pas Tuisskool in die onderwysstruktuur in?
  • Watter wetgewing is huidig van toepassing op tuisskool?
  • Skoolpligtig
  • Registrasie: Lurits en TuisskoolRegister
  • Tuisskoolouerverantwoordelikhede
  • Wat is NIE Tuisskool NIE?
  • Opsies vir onderrig en leer
  • Aanlynskole
  • Leersentrums / Cottage schools
  • Tutors
  • Tuisskoolstyle
  • Kurrikulums en Assesserings
  • “Competent assessor” – wat beteken dit?
  • Beste Praktyke
  • Konsessies en ingrypstrategië
  • Pestalozzi Trust