Newest video
dyslexia: There is hope!
Leandra Hale
Leandra deel haar en Jaco se verhaal van ‘Zero to Hero’. Die pad wat hul gestap het en die lesse wat hulle geleer het. Kyk gerus na die verhaal van hoop.
Article focus
Disleksie – Die beste onder slegte omstandighede
Die onmootlike soektog na ‘n skool - die beste onder slegte omstandighede. Waar begin mens? Ons het net drie weke gehad om ‘n skool te soek vir hom....