iK Assesseringsboek Gr 2 Kwartaal 1
Regular price
R 120.00
Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Gr 2 Assesseringsboek sluit in:
Afrikaans HT
English FAL
Wiskunde
Lewensoriëntering
Sien die puntelys vir al die assessering.
Opgestel volgens die aangepaste CAPS dokument.