iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 2 Pakket
Regular price
R 370.00
Die pakket is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:
Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 2 Leerderboek
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 2 Antwoordgids
Klanke Leesreeks Bundel aa / ee / oo / uu
Afrikaans Huistaal leerderboek
9 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
- verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê
Geïntegreer met dubbelklanke-leesbundel
92 volkleurbladsye in Leerderboek
77 Antwoordgids (PDF)