iK Afrikaans Huistaal Graad 5 Boek 2
Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Taalleer en Stelwerk konsepte vir Graad 5 Afrikaans Huistaal
Taalleer:
Voorsetsels
Tussenwerpsels
Lidwoorde
Woordsoorte - Die Infinitief
Punktuasie
Sinstipes
Woordsoorte - Voegwoord
Sinstipes
Sinsontleding
Sinsontleding - Woordsoorte
Woordorde
Direkte en Indirekte rede
Stelwerk:
Poësie
Bou van 'n gedig
Gereedskap vir die skryf van 'n gedig
Skryf 'n brief
Adresseer 'n koevert
Hoof storielyn
Poësie - Gedigontleding
Prosa - Oploop
Informatiewe tekste
Prosa afloop