iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 3 Pakket
Die pakket is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:
Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 3 Leerderboek
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 3 Antwoordgids
Klanke Leesreeks Bundel : tweeklank (oe, ou, ui, ie, ei, ui, eu)
Afrikaans Huistaal leerderboek
9 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
- verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê.
Hersien die kortklanke : a e i o u
Hersien die dubbelklanke aa ee oo uu
Behandel Tweeklanke: oe ie ou
Dek sekere taalbeginsels en woordsoorte
Dek basiese sigwoorde
Word saam met Tweeklank-leesbundel gebruik.
92 volkleurbladsye in Leerderboek
77 Antwoordgids (PDF)