iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket


Regular price R 370.00
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket
iK Afrikaans HT Gr 1 Kwartaal 4 Pakket

Die pakket is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Gr 1 Afrikaans Huistaal Pakket sluit die volgende boeke in:

Afrikaans Huistaal Gr 1 kwartaal 4 Leerderboek
Afrikaans Huistaal Gr 1 Kwartaal 4 Antwoordgids
Klanke Leesreeks Bundel : tweeklank (oe, ou, ui, ie, ei, ui, eu)

Afrikaans Huistaal leerderboek

9 weke se werk sluit in:
Lees / Praat / Luister / Klankkennis / Taalkonsep /
Skryfvaardigheid
- verskeie aktiwiteite om konsepte vas te lê.

Hersien die kortklanke : a e i o u
Hersien die dubbelklanke aa ee oo uu

Behandel Tweeklanke: oe ie ou
Dek sekere taalbeginsels en woordsoorte
Dek basiese sigwoorde

Word saam met Tweeklank-leesbundel gebruik.

81 volkleurbladsye in Leerderboek
70 Antwoordgids 

 

Related Products