iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 5 Boek 2
Regular price
R 40.00
Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
NSTEG Graad 5 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Vaardighede en kennis word ontwikkel, daarom word eksperimente, wetenskaplike en tegnologiese prosesse gevolg.
Lug - Atmosfeer
Magnetisme
Stelsels & beheer - Beweging
Stelsels & beheer
Stelsels & beheer - Ratte
Stelsels & beheer - Hefbome
Stingels