iK Wiskunde Gr 2 Kwartaal 4
Regular price
R 180.00
Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Wiskunde graad 2 kwartaal 4.
69 volkleur bladsye
Getalbegrip, getalbewerking, tyd, breuke, geld, vorms, kapasiteit en data hantering.