iKnow Wiskunde Graad 5 Algebra en Meetkunde Boek 2
Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Wiskundige konsepte in Algebra en Meetkunde vir Graad 5
Algebra:
Geld
Getalbewerking Vermenigvuldiging
Deelbaarheidsreël
Getalbewerking Deling
KGV- Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud
GGF- Grootste Gemeenskaplike Faktor
Orde van Bewerking
Getalsinne
Meetkunde:
Simmetrie
Tesselasie
Meting Inleiding
Meting - Afstand
Meting - Massa
Aansigte