iK Afrikaans Spelreëls en Woordelys Gr 1 en 2
Regular price
R 50.00

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
iKnow Spelreël en Woordelys bevat die basiese spelreëls soos meervoude, lettergrepe, skryftekens soos ê en woordelyste wat gebruik om woordeskat uit te brei.
A5 Gedrukte Formaat