iK Graad 4 Handboeke Kwartaal 4 (Volkleur Gedrukte formaat)
Regular price
R 1,300.00

Alle graad 4 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Afrikaans Huistaal Boek 4 bestaan uit Taalleer en Stelwerk
English First Addisional Book 4 includes Language and Composition
Wiskunde Boek 4 bestaan uit Algebra en Meetkunde
Algebra is hersieningsoefeninge van die jaar se werk
Meetkunde dek al die data hantering van graad 4 CAPS
NSTeg Boek 4
Sosiale Wetenskap Boek 4
Lewensvaardighede (LV, Kuns en Liggaamsoefeninge) Boek 4
Elke boek het sy eie nasiengids.
Volledige kwartaal Assesserings met memorandums soos deur CAPS vereis word.
Kyk gerus na die eboeke vir meer besonderhede oor elke boek se inhoud.