iK Graad 4 Jaarboeke (Volkleur Gedrukte formaat)
Regular price
R 5,200.00

Alle graad 4 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Afrikaans Huistaal Boek 1 tot 4
English First Addisional Book 1 to 4
Wiskunde Boek 1 tot 4
NSTeg Boek 1 tot 4
Sosiale Wetenskap Boek 1 tot 4
Lewensvaardighede (LV, Kuns en Liggaamsoefeninge) Boek 1 tot 4
Elke boek het sy eie nasiengids.
Volledige Jaar Assesserings met memorandums soos deur CAPS vereis word.
Kyk gerus na die eboeke vir meer besonderhede oor elke boek se inhoud.