iK Graad 6 Handboeke Kwartaal 3 (Volkleur Gedrukte formaat)
Regular price
R 1,300.00

Alle graad 6 A4, volkleur boeke word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.
Afrikaans Huistaal Boek 3 bestaan uit Taalleer en Stelwerk
English First Addisional Book 3 includes Language and Composition
Wiskunde Boek 3 bestaan uit Algebra en Meetkunde
NSTeg Boek 3
Sosiale Wetenskap Boek 3
Lewensvaardighede (LV, Kuns en Liggaamsoefeninge) Boek 3
Elke boek het sy eie nasiengids.
Volledige kwartaal Assesserings met memorandums soos deur CAPS vereis word.
Kyk gerus na die eboeke vir meer besonderhede oor elke boek se inhoud.