iKnow Leesreeks Drieklanke aai-klank


Regular price R 20.00
iKnow Leesreeks Drieklanke aai-klank
iKnow Leesreeks Drieklanke aai-klank
iKnow Leesreeks Drieklanke aai-klank

iKnow Klanke Leesreeks bied verskeie klank-leesboekies om die leesvaardigheid te ontwikkel. Die aai-klank leesboek fokus op aai-klank woorde en basiese sigwoorde wat begin-lesers se selfvertroue bou. Woorde wat reeds bemeester is in die kortklank leesreeks word ook hierin gebruik. Die begripsvrae aan die einde van die leesboek dui aan of die begin-leser net woorde lees of die storie verstaan, d.w.s. met begrip lees.

Boekie word in PDF formaat afgelaai sodra betalingsbewys ontvang is.

 

 

Related Products