iK Leesreeks Tema Wat het ek nodig om te lewe


Regular price R 40.00
iK Leesreeks Tema Wat het ek nodig om te lewe
iK Leesreeks Tema Wat het ek nodig om te lewe
iK Leesreeks Tema Wat het ek nodig om te lewe

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

iKnow Tema Leesreeks
 bied verskeie tema-leesboekies.

Die tema leesboekies is geskik om as besprekingsmateriaal vir laer grade te gebruik.

Die tema leesboekies kan ook vir graad 3 as leesboek dien.

Boekie word in Gedrukte formaat versend sodra betalingsbewys ontvang is.

 

 

Related Products