iK Lewensvaardighede Graad 6 Boek 1
Regular price
R 200.00
Lewensvaardighede graad 4 word verdeel in 4 boeke om die onderwerpe, soos in CAPS uiteengesit word, te dek. Elke boek word in 3 afdelings verdeel:
Lewensvaardighede
Lewensvaardighede Kuns
Lewensvaardighede Oefeninge
Daar is 'n onderwerp vir elke week in elke afdeling.
E-pos ons gerus op assesserings te bestel wat van toepassing is op die boeke. info@iknowthat.co.za