iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 Boek 3


Regular price R 40.00
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 Boek 3
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 Boek 3
iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 Boek 3

Die boek is beskikbaar in 3 formate:
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

NSTEG Graad 4 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Vaardighede en kennis word ontwikkel, daarom word eksperimente, wetenskaplike en tegnologiese prosesse gevolg.

  Grond
  Eksperiment: Toets grond
  Sade - Ontkieming
  Wortelstelsels
  Energie

Related Products