iK Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 6 Boek 1
Regular price
R 120.00
NSTEG Graad 6 word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel. Vaardighede en kennis word ontwikkel, daarom word eksperimente, wetenskaplike en tegnologiese prosesse gevolg.
Fondasie van Wetenskap word gelê:
Wetenskaplike vaardighede
Wetenskaplike sketse
Wetenskap toerusting en veiligheid
Hoofstukke behandel:
Voedingstowwe
Voedselverwerking
Blare
Fotosintese
E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. info@iknowthat.co.za