iKnow Wiskunde Graad 5 Algebra en Meetkunde Boek 4
Regular price
R 80.00
Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
(Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare
weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.
Wiskundige konsepte in Algebra en Meetkunde vir Graad 5
Algebra:
Hersieningsoefeninge
Meetkunde:
Datahantering : Siklus
Datahantering : Vraag
Datahantering : Versamel Inligting
Datahantering : Vraelyste
Datahantering : Telling
Datahantering : Modus
Datahantering : Mediaan
Datahantering : Stel Data Voor : Grafieke
Datahantering : Waarskynlikheid