iK Wiskunde Graad 6 Algebra en Meetkunde Boek 1

Regular price R 80.00

Die boek is beskikbaar in 6 formate: (Afrikaans of Engels)
Gedruk - Koerier fooi addisioneel van toepassing
PDF - nie drukbaar
PDF - met enkel druklisensie
          (Druklisensie-aansoekvorm moet ingevul word om die drukbare 
            weergawe te ontvang.)
Maak asseblief seker jy kies die regte weergawe.

Wiskunde Graad 6 Algebra word verdeel in 4 boeke om die werk wat CAPS vereis te dek. Elke tema word as eenheid behandel.

Boek 1 Getalbegrip en Bewerking de die volgende:

Hoe doen ek wiskunde?
Dinkgereedskap
Definisies
Getalsoorte
Getalbegrip
? Syfer-getalle
Plekwaardes
Uitgebreide Notasie
Getalpatrone
Skatting en Afronding
Woordsomme
Getalbewerking Optel
Getalbewerking Aftrek
Wette
Geld
Getalbewerking Vermenigvuldiging
Deelbaarheidsreëls
Getalbewerking Deling

Ontwikkel om saam met Meetkunde te behandel in 'n week, is daar 8 weke se werk. (Maandag - Woensdag vir Algebra en Donderdag - Vrydag vir Meetkunde)

Simbole vir vorms
Lyne
2D Vorms : Vierkant
2D Vorms : Reghoek
2D Vorms : Driehoek
2D Vorms : Ruit
2D Vorms : Parallellogram
2D Vorms : Vlieër
2D Vorms : Sirkel
Hoeke
3D Vorms : Eienskappe
3D Vorms : Nette
Tyd

E-pos ons gerus om toepaslike assesserings gebasseer op die werk behandel, te bestel. info@iknowthat.co.za

Related Products