

MyWêreld is ‘n gesinsvriendelike platvorm vir ouers en kinders.
Dit sluit in:
– Bybelstudies
– Neurodiverse ondersteuning
– Ouerwêreld met onderandere blogs en videogrepe
– Naslaanomgewing vir take
Ons nooi nuwe ouers hartlik uit om op ons webwerf te kuier en My Wêreld te ontdek. As jy hou van wat jy sien, kan jy jou gesin inteken op MyWêreld.