by Izelle van den Bergh | Apr 16, 2024 | Klasgee, Klasgee Idees, Leer, Ontdekkingsleer, Sosiale Wetenskap, Thinking Tools, Vakke, Wiskunde
Of jy nou besig is met Wiskunde of Sosiale Wetenskap, aansigte is deel van die kurrikulum vanaf graad 1. Ongeag of jy tuisskool of klasgee, praktiese ontdekking van enige konsep het groter, beter, beste waarde. Daar is verskillende aansigte: Vooraansig – wat...