Hoe om 'n woord af te kap
Vertoon Notas:
Beskrywing: Afkapping van woorde werk op lettergreepbeginsels. Ons kyk na hoe woorde reg afgekap word sodat leerders nie aan die einde van ‘n skryflyn net woorde afbreek waar hulle wil nie.
Tydmerke:
• 00:00 – Inleiding